Thursday, 14 June 2012

ATKV CENTURION JEUGLEIERSFORUM























ONS REIK UIT NA MEDEJEUG IN NOOD

ONS BEMOEDIG EN ONDERSTEUN

JEUGDAG SATERDAG 16 JUNIE 2012
09:00      ONS BESOEK:

STEVE BIKO HOSPITAAL:   Terminaalsieke Jeug. (o.a. kankerlyers)
ARMSTRONG BERNING TRAUMASENTRUM:  Berading vir Jeug wat slagoffers is van Vigs, dwelms, verwerping, verwaarlosing en ongewenste swangerskap.
WESKOPPIES HOSPITAAL : Psigiatriese Jeugpasiёnte.
PHYLLIS ROBERTSON TEHUIS : Liggaamlik- en verstandelikgestremde Jeug.
PLEK WAAR MEISIES HUL BABAS WEGGEE:           

11:30 BY DIE PLAASHUIS IN CENTURION:  H/v Rabie en Von Willighstrate (oorkant Plant Ranch).  Vanaf N1: Jeanlaanafrit in oostelike rigting. 1e robot regs in Rabie.  Vanaf Lyttelton: Ry met Cantonmentsweg verby Unitas Hospitaal oor Jeanstr.  Cantonments word Rabie. 

Groeteboodskappe deur jeugleiers oor:       
Die Jeug se regte.
Die Jeug se verantwoordelikhede.
Voordrag van gedigte oor die Jeug:  Itumeleng Maluleka      

Jeugpret: 
Jeuglid Niki van den Berg se aanslag :
Op sy eie SA aartappelskilrekord.

Jeugkreatiwiteit en –vaardigheid:
Demonstrasies, kreatiewe spel en entrepreneursvaardighede.

12:30 Ons onthaal en trakteer Jeug wat deur armoede geteister word met ‘n Sang- en Musiekprogram en ‘n Middagete.

ONS GEE OM...!!!

Sakkie Kotze           082 925 1488              www.tak.co.za
Voorsitter ATKV Centurion en lid van die Direksie van ATKV SA  

No comments:

Post a Comment