Tuesday, 15 May 2012

Help 'n Liefdadigheidsorganisasie vir kinders, van jou keuse

Mikpunt:
Wen met jóú of jou span se projek, prysgeld vir ‘n liefdadigheidsorganisasie van jou keuse
Luisteraars, nou is dit júlle beurt!
-     Kies ‘n liefdadigheid wat kinders in nood help (Tot en met 18 jaar)
-     Sit koppe bymekaar vir ‘n eie projek waarmee jy dáárdie organisasie kan ondersteun/se arms kan versterk
-     Registreer dan :
   (a) die liefdadigheidsorganisasie  en
   (b) jou projek by www.doubleupsa.co.za Op regterkant van bladsy die prentjie van die babahandjies Opskrif : (List your cause/charity)
   
-     Rol jou projek tydens Junie/Julie uit
-     Skryf jou projek met die uitslae voor 31 Julie in
-     Beste van 3 projekte gaan deur die 90.5 fm luisteraars gekies word
-     Roman's Pizza kies die top 3 nasionale projekte

'n Goeie voorbeeld is : Die Kamp vir Gestremdes
 
                            (Hier besoek hulle Rippel 90.5 fm)
-     Prysuitdeling vind in September plaas
Vir navrae bel (012) 349-2574

1 comment:

  1. WOW, it is good to see projects like these out there. I will be sure to spread the word to people and companies of interest. Giving in itself is a blessing, Hope you guys get a lot of companies willing to accept the challenge. Keep up the good work.

    ReplyDelete