Mikpunt:
Wen met jóú of jou span se projek, prysgeld vir ‘n liefdadigheidsorganisasie van jou keuse
Luisteraars, nou is dit júlle beurt!
- Kies ‘n liefdadigheid wat kinders in nood help (Tot en met 18 jaar)
- Sit koppe bymekaar vir ‘n eie projek waarmee jy dáárdie organisasie kan ondersteun/se arms kan versterk
- Registreer dan :
(a) die liefdadigheidsorganisasie en
(b) jou projek by www.doubleupsa.co.za Op regterkant van bladsy die prentjie van die babahandjies Opskrif : (List your cause/charity)
- Rol jou projek tydens Junie/Julie uit
- Skryf jou projek met die uitslae voor 31 Julie in
- Beste van 3 projekte gaan deur die 90.5 fm luisteraars gekies word
- Roman's Pizza kies die top 3 nasionale projekte
'n Goeie voorbeeld is : Die Kamp vir Gestremdes
(Hier besoek hulle Rippel 90.5 fm)
- Prysuitdeling vind in September plaas
Vir navrae bel (012) 349-2574